Indien jy Illovo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Illovo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Illovo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Illovo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Illovo akkommodasie
Sapphire is 'n privaat selfsorg-tuinwoonstel in Shulton Park, Kingsburgh. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 ga...
Holiday Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Doonheights, Amanzimtoti. Dit is naby Seadoone Mall, Doonside...
Serendipity Country House bied oornagverblyf in Mid-Illovo en het 24 uur-ontvangs vir gaste se gerief. Dit is ideaa...
Cosy Toti Accommodation bied woonstelle op die gasheer se perseel in Amanzimtoti. Die perseel is die ideale basis v...
South Coast Suburban Escape is in Warner-strand, 'n klein dorpie suid van die Klein-Amanzimtoti-rivier in KwaZulu-N...
Hilltop Durban Bed and Breakfast is 'n oorspronklike plaashuis wat 85 jaar gelede gebou is en met 'n ouwêreldse bek...
20 Almond Road is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Warner-strand aan die Dolfynku...
Modern Industrial Cottage is ’n tuinkothuis wat lig is en in ’n industriële-styl gebou is. Dit is op ’n woonerf waa...
The Grandeur is 'n gastehuis en konferensiesentrum in Amanzimtoti in Durban. Dit is perfek vir korporatiewe- en vak...
Hawthorne Haven is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Warner Beach. Dié...