College Road Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mariette J - Jan 2024
Algehele gradering
Stil area, baie skoon en netjies.
Brandon O - Des 2023
Algehele gradering
Very relaxing. Will stay again.
Hanlie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige vertrek met alles wat jy nodig het. Beveel die plekkie hoog aan.
Rialize S - Apr 2023
Algehele gradering
Verfrissend.
Duané V - Apr 2023
Algehele gradering
Die lekkerste blyplek!
Lees meerRitka S - Apr 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Odele S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by College Road Guest House.
Maryke G - Mrt 2023
Algehele gradering
So gerieflik en netjies.
Kobie V - Feb 2023
Algehele gradering
Veilige, rustige en baie mooi slaapplek.
Van G - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike, ruim verblyf.
Lynette M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat ons nodig gehad het.
Tanja N - Aug 2022
Algehele gradering
10 uit 10.
Theo S - Jul 2022
Algehele gradering
Clean, friendly and well equipped.
Lenore R - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent stayover with friendly host.
Steyn W - Mei 2022
Algehele gradering
Kort, vinnige reëling getref met aankoms, baie vriendelike diens.
Paul G - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Duané V - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike, skoon plek met uitstekende diens!
Lees meerSonja J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Madaleen L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
George S - Mrt 2022
Algehele gradering
Van die beste nog.
Adele K - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Lourika K - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, bekostigbaar.
Thinus P - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras
Rob R - Nov 2021
Algehele gradering
Set in peaceful surroundings, a lovely place to stay.
Clive M - Jul 2021
Algehele gradering
Very friendly host, accommodation clean and homely and secure.
Bianca G - Jul 2021
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Francina C - Apr 2021
Algehele gradering
Een van die beste LekkeSlaap-blyplekke.
Lees meer'dries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, veel meer as net 'n oorslaap!
Evans C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heel aangename verblyf en uitstekende gasvrou.
Marietjie V - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Sandra G - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meerCollege Road Guest House se terugvoer
Ek maak die swembad juis toe vir die veiligheid van my gaste en hul kinders. Ek se vir die gaste hulle kan my vra as hul wil swem dan maak ons die swembad oop. Ons gee nie om dat hul ons vra om dit oop te maak nie. Ons is bereid om dit elke keer vir hul oop te maak. Dit is maar net vir veiligheid dat ons dit elke keer toemaak.
Nico U - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend vir ons doel gewees.
Charissa K - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly and comfortable.
Ettiene L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, jy voel dadelik tuis.
Andre B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, goed toegerus sal beslis aanbeveel.
Anneke B - Sep 2020
Algehele gradering
Het heerlik en gemaklik gebly.
Lorene E - Feb 2020
Algehele gradering
'n Pragtige plek waar mens rustig kan wees terwyl jy wil oornag ná 'n ver uitputtende reis.
Armand R - Feb 2020
Algehele gradering
Such friendly hosts, and a lovely room!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sulke vriendelike gashere en 'n lieflike kamer!
Puik diens, veilige plek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelda L - Jan 2020
Algehele gradering
Kort, maar aangenaam verras en is Sonja 'n puik gasvrou.
Gerald B - Jan 2020
Algehele gradering
Very comfortable and relaxed. The staff were very friendly. very friendly.
Liza-mari S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike plek om vir 'n paar dae te bly.
Johannes K - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties, huislik, gasvry, vriendelik, verdien 5 stere.
Tina B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon met besondere vriendelike gashere wat jou onmiddellik tuis laat voel het asof jy by ou vriende kuier.
Alta I - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Nasheefa G - Nov 2019
Algehele gradering
100% aanbeveel!
Jolanda R - Okt 2019
Algehele gradering
Bekostigbare, netjiese akkommodasie.
Lizelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Great overnight in Cradock.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker oornag in Cradock.
Pragtige skoon kamers. Groot gasvryheid. Veilige parkeerplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zethembe K - Okt 2019
Algehele gradering
Very clean unit, great service and very comfortable stay.
Lees meerEsther W - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf.
Annemarie H - Jul 2019
Algehele gradering
Alles was bo 100% en sal hul beslis aanbeveel!
Heidi C - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig.
Carina L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie bekostigbaar en meer gekry as verwag!
Kerryn L - Jun 2019
Algehele gradering
Stunning overnight accommodation for our family. Had everything we needed and more.
Liz V - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie oornag stop.
Helene V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gemaklike and rustige oornag-plekkie.
Nick Y - Jun 2019
Algehele gradering
Spacious, clean and tastefully decorated rooms surrounding well-kept garden and pool. In a quiet Cradock suburb. Perfect!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim, skoon en smaakvol ingerigte kamers gerangskik in die tuin en rondom die swembad. In 'n stil buurt in Cradock. Perfek!
Sonja was 'n vriendelike gasheer en het 'n goeie gevoel vir dekor en wat gaste sal nodig hê. Alles wat jy nodig het, en nog baie meer, word voorsien vir jou gemak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lydamarie D - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Rose S - Mei 2019
Algehele gradering
A very pleasant B&B.
Ivan O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en stil.
Patricia S - Apr 2019
Algehele gradering
Good value for money!
Adriaan B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtige kamer waarin daar in al ons behoeftes voorsien is.
Erich L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam. Baie netjies.
Jessica V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wens ek kon langer bly.
Sakkie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lindie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en skoon.
Lizel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, ontspanne, veilig, netjies en ruim.
Anthea M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Willem F - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflikke, skoon en netjiese kamer.
Warren L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en netjies.
Jacques S - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en skoon.
Jan N - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, netjies, veilig en sal vir seker weer aanklop.
Connie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap.
Berenice S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies, Sonja is 'n baie goeie gasvrou en so vriendelik en behulpsaam.
Gerrit K - Feb 2019
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
Stephan G - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Coelett D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en waarde vir geld.
Gerhard L - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies!
Mariette J - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras
Natalie B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Jody R - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Esthie P - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam.
Mari D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Barbara V - Sep 2018
Algehele gradering
Nice place to stay over after a long drive.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker oorslaapplek na 'n lang rit.
Ons was baie gelukkig en Sonja het uit haar pad gegaan om seker te maak ons was gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Izak S - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by 'n netjiese eenheid vir ons oorslaap-behoefte.
Ansunette S - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik warm met 'n huislike atmosfeer.
Cindy M - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely decorated rooms, great location and friendly, helpful hosts!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik versierde kamers, great ligging en vriendelike, behulpsame gashere.
Ons het baie lekker gebly. Baie behulpsaam en gereed om te help. Ons het gevoel die matras is 'n bietjie ferm omdat ons 'n sagter matras verkies. Ons het dit aan die gasheer genoem en hulle sal daarna kyk. Andersins was dit 'n lieflike wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dirk B - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice quiet place to get a rest after a long drive.
Yolani J - Jun 2018
Algehele gradering
Sonja het uit haar pad gegaan om ons tyd daar onvergeetlik te maak. Beveel dit vir seker aan.
Deborah S - Jun 2018
Algehele gradering
I had a very pleasant stay at the Guest House, will most definitely use them again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het lekker gebly by die gastehuis en sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Sonja is 'n vriendelike dame met 'n innemende persoonlikheid. Sy het my verwelkom en ek het baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henry M - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Christa K - Apr 2018
Algehele gradering
Aesome plekkie skoon en netjies.
Andre V - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome!
Letitia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Herman V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goeie en netjiese akkommodasie!
Jacques S - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Marlize D - Mrt 2018
Algehele gradering
5-ster-mense met 5-ster-plek.
R R - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Diedre S - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker!
Melanie V - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie nagrus gekry.
Gary G - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful, clean accommodation.
Ida V - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim vertrekke, Uitstekende waarde vir geld.
Dirk T - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Anna Marie S - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam sal weer kom.
Daniela S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Jill S - Des 2017
Algehele gradering
Clean, comfortable, welcoming.
Willy K - Des 2017
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Erica U - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en gerieflike kamers.
Heidi V - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nico N - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, rustige, aangename, skoon en gerieflike blyplek, met vriendelike mense.
Kobus J - Okt 2017
Algehele gradering
Perfek en netjies-gerestoureerde verblyf, rustige atmosfeer.
Pierre C - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker stil en ruim woonstel met veilige parkering vir motor en sleepwa. As dit warm was, sou die swembad heerlik gewees het.
Ina V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Antoinette D - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye diens!
Hennie F - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en netheid teen baie goeie prys.
Fadwa A - Sep 2017
Algehele gradering
Our stay was very pleasant.
Gideon O - Sep 2017
Algehele gradering
Jou huis weg van tuis.
Erik K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie sentraal, lekker gebly.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Annelet V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon. Vriendelike gasvrou. Sal beslis weer hier oornag.
Lance D - Aug 2017
Algehele gradering
Huislik.
Henrico G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gasvryheid, voel sommer welkom.
Suzanne S - Jul 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek om te oornag tussen Bloem en PE.
Grant F - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Lizell K - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Kamer is presies die weergawe soos geadverteer.
Jaco V - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent service.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collegestraat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap