Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Danie M - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, lekker om wakker te word met die plaasdiere se geluide.
Nasrodien M - Jan 2024
Algehele gradering
Good location.
Natasja D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lieb S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, well-equipped, and highly recommended.
Ronel G - Des 2023
Algehele gradering
Rustige plaas omgewing - nie te ver van al die sienswaardighede af nie.
Liezel T - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig, kos vir die siel.
Karen D - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy nodig het.
Riana N - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang.
Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Oornag na aan die N1.
Altea V - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plekkie.
Marthina J - Des 2022
Algehele gradering
Oornag.
Elandsrivier Guest House se terugvoer
Hallo, ek is jammer julle het so gevoel. Ek gedink dit sal moeite vir julle wees om by voordeur uit te klim om net weer na woonstel toe te moet ry.
A S - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklike atmosfeer, netjies en pragtige omgewing.
Duane H - Des 2021
Algehele gradering
Ideal location for number of activities e.g. hiking, MTB, zip lining etc.
Mariska D - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese eenheid.
Candice S - Des 2021
Algehele gradering
Lovely area. Lovely clean accommodation and very kind hosts.
Riette D - Des 2020
Algehele gradering
Rus en vrede in die mooiste plaasomgewing in 'n ruim, netjiese skoon blyplek.
Vanessa K - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustige plaas-atmosfeer.
Ronelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en rustige omgewing.
Hennie D - Jan 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Cindyre C - Des 2018
Algehele gradering
'n Plek waar jy kan rus.
Sune B - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap vir een aand terwyl jy rond reis.
Louis P - Sep 2018
Algehele gradering
Hier kan jy rus.
Maryna P - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike blyplek en goed ingerig.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsrivier-plaas, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom