Mullerlaan 27
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muller-laan 27, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mullerlaan 27 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in Vleesbaai, Wes-Kaap. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n L-vormige bank, HiFi en 'n binnebraai. Die verblyf is met 'n omsetter toegerus. Gaste sal tydens beurtkrag toegang tot alle geriewe hê.
Die glasdeure lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Vleesbaai is tussen Stilbaai en Mosselbaai en bied veilige swemstrande, staproetes en dolfyn- en walviskyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Muller-laan 27, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Muller-laan 27, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom