SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1238
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Sophia B - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Angela B - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Rialda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi plek!
Renee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful setting and fabulous pool. Rooms small for the price.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Emma G - Jan 2024
Algehele gradering
Incredible location.
Maryna B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon, heelwat roetes om te stap; kampeerplekke op die see, mau.
Ronel N - Jan 2024
Algehele gradering
Hut gerieflik en ten volle toegerus.
Alida B - Des 2023
Algehele gradering
Natuur, rustige paar dae gewees.
Anjo J - Des 2023
Algehele gradering
'n Pragplek met 'n mooi uitsig en goed ingerigte eenheid.
Wilhelmina B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en branders is ongelooflik. Natuur pragtig!
Lees meerAlet B - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Marietjie D - Okt 2023
Algehele gradering
Die uitsig is pragtig.
Willem V - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Elzanne M - Sep 2023
Algehele gradering
Absolute bliss!
Melain F - Aug 2023
Algehele gradering
Geen kommentaar.
Riana D - Aug 2023
Algehele gradering
Beeldskone natuurskoon.
Teresa A - Jul 2023
Algehele gradering
Akkommodasie was ideaal vir 2 persone, 'n rustige plekkie vir 'n wegbreek van die besige stadslewe.
Dawie J - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, sal beslis weer daarheen gaan.
Thomas A - Jun 2023
Algehele gradering
Well kept accommodation and great service.
Zelda P - Jun 2023
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon, pragtige en rustige ongewing.
Sandra V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, koud, winderig.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Jan R - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende kamp!
Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
The location is the best attraction of the stay.
Andre B - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike natuuruitsigte, see, asook die woud. Die hangbrug is 'n moet om te sien al loop jy nie self daaroor nie!
Jeanette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig.
Sarel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties, vir my die mooiste plek in SA.
Minnie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Die was baie lekker.
John D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant. Lovely view.
Peter S - Feb 2023
Algehele gradering
Indrukwekkend
Kobie V - Feb 2023
Algehele gradering
Stormrivier is 'n uitstekende plek vir vakansie.
Lees meerJudy V - Jan 2023
Algehele gradering
Love Storms River Mouth but disappointed with accommodation.
Mari G - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker tydverdryf.
Gert V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, maar ongelukkig is die verblyf maar besig om agteruit te gaan.
Rob H - Des 2022
Algehele gradering
Good relaxing stay with plenty of interesting and adventurous activities around.
Ulfonso A - Des 2022
Algehele gradering
Dit was elke sent werd.
George C - Nov 2022
Algehele gradering
Chalet was op die rotse en mens kon die see sien en hoor.
Roshni S - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay in the forest hut.
Cornelia J - Okt 2022
Algehele gradering
Snoesig, avontuurlustig en mooi.
Elisma V - Okt 2022
Algehele gradering
Very basic accommodation but everything you need if you are exploring all the adventures Tsitsikamma has to offer.
Lees meerGustav B - Okt 2022
Algehele gradering
Unbelievable.
Stephanie L - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Thea P - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful scenery.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Dawn C - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely break. Excellent hikes.
Ruan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en pragtige natuur.
Frans K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon, maar bietjie duur.
Anita W - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste naweek ooit. Mooiste plek.
Cornelius V - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi omgewing maar huidige bouwerk is steurend.
Elmie S - Des 2021
Algehele gradering
Absolute móét op jou reisplan.
Lees meerDr. Milton T - Des 2021
Algehele gradering
Amazing nature.
Lukas G - Des 2021
Algehele gradering
Belewenes, fantasmagories, avontuurlustig, mooi uitsig, pragtige plekkies.
Tebogo M - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Noeline S - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier was die moeite werd.
Francois S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging met prentjiemooi uitsigte.
David Joseph S - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful and very pleasant stay, with a lot to do, hiking, swimming etc., and the rest camp is very clean and tidy.
Elzette Z - Sep 2021
Algehele gradering
Always awesome, restaurant a bit of a disappointment.
Teresa A - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsigte.
Lees meerLouis S - Aug 2021
Algehele gradering
Wow, vriendelike ontvangs. Pragtige park met ongelooflike uitsig.
Anonieme gas - Aug 2021
Algehele gradering
Belinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay.
Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning views
Lees meerJiafeng L - Apr 2021
Algehele gradering
Very Beautiful sea view
Petra A - Apr 2021
Algehele gradering
Mooiste plek op aarde!
Liane P - Mrt 2021
Algehele gradering
‘n Stukkie hemel op aarde
Anneline B - Mrt 2021
Algehele gradering
Moet een keer in jou leeftyd gaan besoek.
Andre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Pure magic.
SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer
Good Day Andre,
Thank you for your kind review, it is appreciated. We are very happy to find that you hat such a magical experience and stay here at Storms River Mouth. We hope that we can accommodate you real soon again.
Kind Regards,
SANParks
Keith B - Mrt 2021
Algehele gradering
Huts not what we expected, not for the price.
Martionette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Forest huts, 'n bietjie see, 'n bietjie woud. Kos vir jou siel!
Lees meerSANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het dit geniet. Ek is jammer om van jul verlies te verneem en ons hoop die tydjie hier by ons op Stormsrivier kon jul bietjie meer laat ontspan en die natuur geniet.
Ons hoop om jul baie gou weer te kan akkommodeer.
Steve C - Feb 2021
Algehele gradering
Goed georganiseer en in stand gehou.
SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer
Goeiemiddag Steve,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
SANParke
Linden C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing en baie netjies onderhou. Weersomstandighede baie wisselend
Henry S - Okt 2020
Algehele gradering
Beeldskoon!!!
Natascha C - Okt 2020
Algehele gradering
Nature inspired beautiful place!! loved it
Danya J - Okt 2020
Algehele gradering
Mal oor die houthuisie en die uitsig is amazing!
Gideon V - Sep 2020
Algehele gradering
Very relaxing and clean.
Haydn E - Mrt 2020
Algehele gradering
Very disappointed.
Awie D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie natuurtonele om te sien en in te loop.
Naomi M - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon.
Ivo C - Feb 2020
Algehele gradering
Great, beautiful, majestic.
Marie R - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Sue L - Des 2019
Algehele gradering
Rustig by die see.
Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende plekkie in pragtige natuurskoon!
Wolfgang A - Nov 2019
Algehele gradering
Extraordinary location and stay! Perfect!
Johan P - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet met die dolfyne wat voor ons huis geswem het.
Christel G - Nov 2019
Algehele gradering
Not to miss in South-Africa!
Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en stilte.
Lees meerHenry S - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Andre E - Sep 2019
Algehele gradering
We had a great time.
Manda N - Sep 2019
Algehele gradering
Puik.
Marthie L - Sep 2019
Algehele gradering
Basiese verblyfgeriewe, wonderlike uitsig!
Rob T - Sep 2019
Algehele gradering
Expensive but great.
André L - Sep 2019
Algehele gradering
Die hartjie van Suid Afrika.
Henriette V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtigste plek op aarde.
Sonelle C - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Colin D - Jul 2019
Algehele gradering
Toilet leaked at the outlet - and TV didn't work on arrival.
Gerrie V - Jun 2019
Algehele gradering
Great position.
Shane H - Jun 2019
Algehele gradering
Great location, wonderful sea views,.weather not in our favour.
Terry H - Mei 2019
Algehele gradering
Good accommodation, excellent views, only downside is the temporary restaurant.
Marius R - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend, skoon, netjies altyd 'n plesier. Goeie fasiliteite.
Adriaan T - Mei 2019
Algehele gradering
Ons kom definitief weer!
Renee B - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Nita J - Apr 2019
Algehele gradering
Natuur rustigheid vir die siel. Fantasties.
Paul S - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Elsolique B - Mrt 2019
Algehele gradering
An untouched jewel in the middle of nature.
Karina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik. Pragtige natuurskoon. Hoogs aanbeveel.
Tokkie O - Feb 2019
Algehele gradering
Holiday in a weekend!
Nigel D - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om daar te bly.
Ronell L - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, pragtig - sal weer besoek.
SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer
Goeie Dag Ronell,
Dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf in een van ons kampe geniet.
Vriendelike groete
SanParks
Gerhard B - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer
Goeie Dag Gerhard,
Dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf in een van ons kampe geniet.
Vriendelike groete
SanParks
- Kapasiteit: 206 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormsrivier, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom