Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzies Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Suzzie's Cottage is op die pragtige Kleinrivier-plaas aan die einde van die pad in die Kougaberge, net buite Joubertina geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 10 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4 gaste. Die verblyf spog ook met binne- en buitekaggels.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buitebraai en 'n sitarea.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Suzies Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

1.4/5

Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R10 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05000d2b46a1926dea1ccd482d40421ad54baf526ca7e639cee333ca558bcc278e94cdda7d442f27d70ca3be9bbd14525f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 200 per nag, vir 10 mense 1 Kleinrivier Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8194135 23.8644225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem