Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
428 lekke plekke om te bly
Claptons Beach The Jackalope 42 is 'n lieflike duplekseenheid in 'n kompleks in Clapton-strand, Marina Martinique, ...
Beach Break is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die lieflike woo...
Salty Smiles bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike houthuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is die id...
Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste ...
Paradise Self-Catering Units is in Paradise Beach naby Jeffreysbaai en St. Francisbaai geleë en word maklik met 'n ...
Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek v...
The Blue Dragonfly is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die dek bied '...
Enchanting Views - 22 Kingston Plek is 'n moderne en luukse woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die woonst...
The Jbaynian Gastehuis is 'n pragtige selfsorghuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die huis is naby die strand en ...
Paradise @ 360 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 8 en bied 'n pragtige see-uitsig. Dis net 250 m vanaf die strand...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer