Indien jy Kenton-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kenton-on-Sea.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenton-on-Sea Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenton-on-Sea accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kenton-on-Sea akkommodasie
44 lekke plekke om te bly
Sage Cottage is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 gaste in Kenton-on-Sea, 600 m vanaf die strand. Die huis beskik...
Heaven Scent is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea. Die eiendom is 5 minute vanaf die Blouvlagst...
25 Vasco Da Gama is 'n ruim selfsorgeenheid in Kenton on Sea. Hierdie eenheid bied gerieflike verblyf wat ideaal v...
Good Riddin's Beach Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 'n gesinswegbreek. Dit is ideaal vir diegene wat net...
Paulyn Place is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaapse Sonskynkus. Kent...
Whitnall’s Holiday Home is in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaap se kus. Die huis is in 'n...
Woodlands Cottages and Camping het van September 2021 af 'n nuwe eienaar. Dit is hoog op die oewer van die Boesman...
Birdsong Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea in die...
Dave's Dream is 'n bekoorlike kothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea. Dit is perfek vir paartjies, klein gesinne of...