Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parys.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Parys akkommodasie
104 lekke plekke om te bly
Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke...
Abelia Guest Rooms is in Parys geleë en bied gerieflik gemeubileerde gastekamers. Abelia Guest Rooms is ook naby di...
Schilbach House is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is...
Rose Acres Guest House is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë. Dis gerieflik na aan die hoofroetes en ne...
Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel...
Rambling Rapids is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentr...
Ella's Cottage is in die hartjie van Parys geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkame...
Hierdie Victoriaanse gastehuis is in Parys geleë. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af asook al die oulike wink...
A Mountain View Country Estate is op die Fochville-pad, net 9 km buite Parys geleë en word omsoom deur skilderagtig...
Klein Parys is in die hoofstraat van Parys in die Vrystaat en bied gerieflike oornagkamer. Die instansie is 5 minut...
Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid,... Lees meer