Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 5 - 216 lekke plekke om te bly
Paternoster Cottage on 21 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster. Dit is ongeveer 50 m van Voorstrand af en is ideaa...
Tides is 'n luukse, stylvolle strandhuis en is langs die strand in Paternoster aan die Weskus geleë. Die huis het '...
Baywatch Villa and Cottage is in Mossebank, Paternoster en is die perfekte selfsorghuis vir 'n gesinswegbreek. Dit ...
Baywatch Guest House is in Mosselbank, Paternoster een van die oudste vissersdorpe aan die Weskus. Gaste sal tuis v...
Baywatch Penthouse is ’n selfsorghuis in Mosselbank, Paternoster en is reg op die strand geleë. Die privaat eenhe...
Kestrel Loft bied luukse verblyf in 'n pragtige strandfront-solderwoonstel in Bekbaai en dit is ideaal vir 'n paart...
Sandals is op 'n plaas langs Paternoster. Die selfsorg-eenhede bied uitsigte oor Paternoster, die see en die liefli...
As It Is In Heaven is 'n luukse huis in Paternoster wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Die huis spog met die mooi...
Torbay is 'n pragtige selfsorg-strandhuis in Paternoster met direkte toegang tot die strand via 'n serwituut. Die ...
Gelukkie is in die dorpie Paternoster in die Wes-Kaap geleë en dit is net 2 minute van die pragtige Weskus-strande ...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer