Indien jy Rhodes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Rhodes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rhodes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rhodes accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Rhodes akkommodasie
Bladsy 7 - 29 lekke plekke om te bly
Glen Doone Farming is in die ongerepte Witteberge geleë. Dit maak deel uit van die suid-oostelike Drakensberge. Die...
The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is aan die grens van 'n bloekomwoud in die buitewyke van die stil dorpie,...
B @ Home Guest House bied verblyf in Eliot, 'n ouwêreldse dorpie aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge...
Die Tuinhuisie is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Elliot. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met '...
Lupela Cottage is 'n ruim selfsorghuis in 'n skilderagtige vallei in die Witteberge op die R58 tussen Barkly-Oos en...
Lupela Lodge Silo Cottage is 'n bekoorlike, gerestoureerde selfsorgeenheid wat eens 'n graanstoor was. Dit is in 'n...
Lupela Lodge Look Out River Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat op die rivieroewer geleë is en 'n uitsig o...
Karnmelkspruit River Resort bied kampeergeriewe vir tent- en karavaanliefhebbers aan die oewer van die pragtige Kar...
Hierdie bekoorlike, plattelandse selfsorgkothuis is geleë tussen Lady Grey en Barkley-Oos en het eindelose, asemrow...
Mountain Charcoal Guest House bied verblyf op ’n kleinhoewe in Lady Grey, Oos-Kaap. Dié gastehuis is naby verskeie ...