Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 107 lekke plekke om te bly
The Surf & Golf House is 'n pragtige selfsorghuis in St. Francisbaai, 'n kusdorpie teen die prentjiemooi Oos-Kaapse...
Holiday House Sabine bied selfsorg-eenhede in die prentjiemooi St. Francisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby di...
Ships Bell 17B is 'n kontemporêre woonstel in die pragtige St. Francisbaai, langs die waterfront van Port St. Franc...
Adrift Guesthouse is in die rustige ingeslote grondgebied van St. Francisbaai. Dit is ideaal vir reisigers op soek ...
Of jy nou 'n kranige gholfspeler is of bloot net wil ontspan, Chargo House is ideaal. Hiér kan gaste Suid-Afrika se...
Yardarm 6 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat na die see front, direk aan die waterkant op die Port St Francis Es...
Sea Breez is in Port St. Francisbaai Hawe geleë en spog met gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin van 4. Dit he...
11 Napier Road is in 'n lieflike doodloopstraat in St. Francisbaai versteek, net 300 m vanaf die hoofstrand en stap...
Paradise Point is 'n bekoorlike gastehuis in St. Francisbaai en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste. Dit bied...
30 Lovemore Crescent is 'n pragtige huisie met 'n see-uitsig in die vakansie dorpie St. Francisbaai. Dié huis is op...