Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 9 - 141 lekke plekke om te bly
Irish Corner at St Francis Links is 'n selfsorghuis op 'n veilige, residensiële gholflandgoed, St Francis Links in ...
Upper Deck 11 bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste in 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van die Po...
Cloudbreak bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis bo die gemeenskapstuin in St. Francisbaai....
Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die stra...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...
St Francis Bay Luxury Home is 'n lieflike plattelandse-styl huis vir tot en met 10 gaste. Dit is net 650 m van die ...
Flatlet in Santareme is 'n knus oopplan-kamer op die boonste verdieping van die eienaar se huis in St. Francisbaai....
Caradan is 'n selfsorgvakansiehuis op die skilderagtige kanale van St. Francisbaai. Dit is 'n rustige en gerieflike...
Beach Villa is 'n ruim dubbelverdiepingwoonstel in St. Francisbaai, net 'n paar meter van die privaat strand af. Di...
Moonpath is 'n pragtige dubbelverdieping-strandhuis in die Cape St. Francis Resort. Hierdie selfsorghuis bied slaap...