14@Karee
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 14, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
14@Karee is 'n eenheid naby die strandmeer in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap. Hierdie stylvolle woonstel bied 'n rivier en see-uitsig en is ideaal vir 'n rustige vakansie.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die oopplan-leefarea lei na die sitarea met 'n slim-TV, eetarea, kombuisie en lei verder na 'n privaat balkon met meubels en ‘n gasbraai. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, induksieplaat en 'n broodrooster toegerus.
WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan aktiwiteite, soos visvang, ‘n wateraktiwiteite, voëlkyk, fietsry en staproetes geniet.
Die dorp bied ook verskeie historiese besienswaardighede, ‘n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Kareelaan 14, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 14@Karee het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareelaan 14, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap