16 Bronze Beach
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Bronze Beach-kompleks op die seefront in Umhlanga.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en 'n stort en 1 met net 'n stort.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n see-uitsig aan die kant. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon.
Die kompleks bied maklike toegang tot die strand en Umhlanga se promenade.
Kamer-opset
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 99
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom