16 On Bree 1402
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, 16 On Bree, Eenheid 1402, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 On Bree 1402 bied moderne selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Die gebou is naby die middestad en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die moderne slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, 'n toilet en 'n stort. Die slaapkamer het ook uitblok-blindings en lei na die oopplan-leefarea, -kombuis en -sitarea.
Die kombuis is met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea spog met vensters van vloer tot plafon en het 'n gemaklike slaapbank voor 'n platskerm-TV. Gaste kan vanaf die bank na die balkon wat deur die skuifdeure toeganklik is, uitkyk. Die balkon het 'n tafeltjie met 4 stoele en bied 'n uitsig oor die stad.
Gaste het hulle eie privaat ingang en daar is veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, soos die kroeg, 'n swembad en 'n gimnasium. Die woonstel is naby plaaslike winkels, restaurante, Kaapstad-stadion, die V&A Waterfront en dit is 6 km vanaf die Tafelberg-kabelkar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 230
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bree-straat 16, 16 On Bree, Eenheid 1402, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 On Bree 1402 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, 16 On Bree, Eenheid 1402, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap