224 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
224 Eden on the Bay is 'n luukse strandfront-dakwoonstel op die boonste verdieping en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit die kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix, asook 'n eetarea vir 4. WiFi is op die perseel beskikbaar.
Die stoep het sitplek en 'n gedeeltelike see-uitsig. Hierdie perseel het veilige, ondergrondse parkeerplek en braaigeriewe. Verder is die eenheid binne stapafstand van die strand, winkels, restaurante en aktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 51
Resensies 98
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 224 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom