229 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
229 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dit is bo die Eden on the Bay-leefstylsentrum en bied direkte toegang tot restaurante en winkels.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n balkon met sitplek. Die kompleks is stapafstand vanaf die see en 'n buitegimnasium.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, 7441, Wes-Kaap