302 Wunders
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 32, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
302 Wunders bied selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad, wat met 'n uitsig oor die stad spog. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf naby die stad se geriewe soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea lei na die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbank en groot venster wat 'n uitsig oor die stad bied.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 95
Resensies 228
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Napierstraat 32, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink 302 Wunders het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 32, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap