32 Blouvin Street
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
32 Blouvin Street is ’n selfsorghuis in Struisbaai, net 900 m vanaf ’n winkel en 1 km vanaf ’n swemstrand en Struisbaai se hawe.
Die huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ysmasjien in. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitarea het gemaklike rusbanke, ’n ekstra enkelbed en ’n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure in die sitarea lei na ’n dek wat gedeeltelik onderdak is, met ’n etenstafel met sitplek vir 10 en ’n ingeboude braai. Die erf is heeltemal omhein en die huis het ’n alarmstelsel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 32 Blouvin Street het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap