51 on Fairway
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-rylaan 51, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
51 on Fairway is in die kusdorpie Langebaan geleë. Dit is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis gekoppel is.
Dié eenheid word deur sonkrag aangedryf en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat met 'n mikrogolfoond, induksiestoof, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is sowat 2 km vanaf die strand en restaurante en 400 m vanaf Mashie Gholfbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Jeanique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fairway-rylaan 51, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 on Fairway het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-rylaan 51, Langebaan, 7357, Wes-Kaap