511 One on Albert
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 1, Woodstock, Kaapstad, 7525, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
511 One on Albert is 'n knus, moderne selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Woodstock, Kaapstad.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank, lessenaar, TV met Netflix en 'n waaier.
Gaste het toegang tot 'n lieflike klein balkon met 'n pragtige uitsig oor die treinspore en die stad in die verte. Of jy nou vir besigheid of vakansie reis, hierdie woonstel bied gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albertstraat 1, Woodstock, Kaapstad, 7525, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 1, Woodstock, Kaapstad, 7525, Wes-Kaap