62 The Shades
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
62 The Shades is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga en is ideaal vir 'n groep vriende of klein gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en platskerm-TV, en skuifdeure lei na die binnebraai en die tweede skuifdeur bied toegang tot 'n privaat stoep.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Weaver-singel 23, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal