64 Whalerock Estate
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel, Whalerock-landgoed Eenheid 64, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
64 Whalerock Estate is 'n selfsorgwoonstel in 'n netjiese en veilige kompleks in Hermanus. Die kompleks is sowat 80 m vanaf die see en 'n entjie se ry vanaf die swemstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea langsaan het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n piekniektafel. Die stoep bied 'n ononderbroke uitsig oor die see.
Die Whale Rock-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en sekuriteitswagte, 'n soutwaterswembad, 'n vlak swembad vir kinders, 'n klubhuis, muurbalbaan en 'n privaat rotsagtige swembad met voetslaanroetes en rotspoele.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Whale-singel, Whalerock-landgoed Eenheid 64, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 64 Whalerock Estate het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel, Whalerock-landgoed Eenheid 64, Hermanus, 7200, Wes-Kaap