72 De Beers on 1
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 72, De Beers-weg 72, Eenheid 1, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
72 De Beers on 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Melkbaai, Strand. Dit is naby die strand, winkels, restaurante, kroeë en verskeie roomysplekke.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbythoekie met stoele toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek voor die eenheid is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die promenade waar hulle kan gaan stap.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Tarne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- De Beers-weg 72, De Beers-weg 72, Eenheid 1, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 72 De Beers on 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-weg 72, De Beers-weg 72, Eenheid 1, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap