Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 @ Vanderschyff

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R650 R585 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke Annlin in Pretoria.

Dié eenheid is op die grondvedieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Gaste deel die badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak en 'n aparte toilet. Dié eenheid het 'n uitsig oor die tuin.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n TV met 'n TV-stroomboks. Gaste kan hul eie stroomrekeninge gebruik.

Die boonste eenheid het 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n TV met 'n TV-boks sodat gaste met die WiFi van hul eie DStv of van ander stroomdienste gebruik kan maak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n kantoorsolder. Die ekstra leefarea lei na 'n stoep met 'n vrystaande braai en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Gaste kan in die tropiese tuin ontspan. Parkeerplek word voorsien en 2 van die parkeerareas is onderdak. Gaste het toegang tot 'n vrystaande braai en 'n swembad. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

9 @ Vanderschyff is 1,5 km van die Wonderboom Junction-winkelsentrum en Wonderboom-natuurreservaat geleë, 5 km van die Life Eugene Marais-hospitaal en 6,5 km van die Kolonnade-winkelsentrum en Netcare Montana-hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 9 @ Vanderschyff
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Lenta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 9 @ Vanderschyff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA995aecbda3576d0d7cd7d74f4de48b2e17208277cf6dce8041eaf6c6f14c4b54b956596f09571349d0c0793d5f5bb234bef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687691 28.194686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem