Abbastanza
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Abbastanza is 'n knus selfsorghuis in Loeriesfontein. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groepie vriende. Abbastanza het 'n omsetter en battery in die geval van beurtkrag.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis het ook 'n tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, breekware en eetgerei toegerus. Daar is sekuriteitstralies op al die vensters.
Gaste kry gratis WiFi. Daar is 'n windpompmuseum naby wat gaste gerus kan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Romien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Abbastanza het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loeriesfontein Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hodgsonweg 5, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap