AC046 - 1st Avenue
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 36, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 448 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis is slegs 100 m vanaf die strand in Swakopmund. Gaste kan hier 'n ware Namibiese braai in die pragtige tuin geniet.
Dié selfsorghuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 6 en ingeboude braaigeriewe binne. WiFi en DStv is beskikbaar.
Daar is 'n ruim leefarea op die boonste verdieping. Die houtafwerkings skep 'n warm atmosfeer en daar is 'n kaggel. Die boonste verdieping bied 'n gedeeltelike see-uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 64
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1ste Laan 36, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC046 - 1st Avenue het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 36, Swakopmund, 0000, Erongo