Amacebo Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalweg 3, Noordsig, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
- Vanaf R490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amacebo Lodge is in Empangeni geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis. Dié gastehuis se ligging bied toegang tot die middedorp met verskeie winkels en restaurante.
Daar is verblyf in 7 slaapkamers. 4 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer en het elkeen lugversorging en 'n TV. Die gesinsslaapkamer deel ook die gebruik van 'n badkamer en die sesde slaapkamer is in hoofhuis geleë, waar die eienaar ook bly. Daar is nog 3 slaapkamers buite met 'n gemeenskaplike badkamer
Die gastehuis is ideaal vir groepe van 10 tot 20 gaste en sommige geriewe word gedeel tussen die gaste. Die gastehuis is 3 minute se ry vanaf die Empangeni Art and Cultural History Museum, 4 minute se ry vanaf Empangeni gholfklub, 9 minute se ry van Tusk uMfolozi Casino en 40 minute se ry vanaf die Thula Thula Wildreservaat.
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Nokuthula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hospitaalweg 3, Noordsig, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amacebo Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Empangeni Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalweg 3, Noordsig, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal