Amjicaja Guesthouse
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Temple-singel 8, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amjicaja Guesthouse is in Walvisbaai aan die Namibiese kus geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middedorp, die hawe en die strandmeer.
Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en daar is slaapplek vir 22 of meer gaste in 11 slaapkamers met en suite-badkamer. Sommige van die kamers het 'n bad en 'n stort, en van die ander kamers het net 'n stort. Die kamers het elkeen 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, kluis, yskassie met drankies, peuselhappies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n konferensielokaal wat volledig toegerus en sitplek vir 30 konferensiegangers het. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n braai-area, 'n binnenshuise swembad, 'n onthaalarea en buite Boma en 'n kroegarea in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos hengel, gholf, kajak op die see, visvang, voëlkyk, bootritte, branderplankry, swem en tennis. Die gewildste is gewoonlik die Duinetoer na Sandvishawe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Temple-singel 8, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Amjicaja Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Temple-singel 8, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo