Annmarie's Guest Unit
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chiton Place 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Annmarie's Guest Unit bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Vermont. Die verblyf is naby Breakfast Bay-strand en 'n voetpaadjie langs die see.
Hierdie losstaande oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n lessenaar, etenstafel en gemaklike rusbank op die semi-toegeboude stoep is beskikbaar. Badhanddoeke en parkeerplek op die perseel word voorsien. Die eenheid het sonkrag en ervaar dus nie beurtkrag nie.
Onrus-strand is net 3,6 km vanaf die verblyf en gaste kan 'n pragtige kuspaadjie na dié strand volg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Chiton Place 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Annmarie's Guest Unit het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chiton Place 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap