Beker Loop Oor
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R680 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Beker Loop Oor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstelletjie in 'n rustige hoekie van 'n kusdorpie genaamd Groot-Brakrivier.
Dié woonstel het 'n privaat ingang en is apart van die boonste vloer agter 'n geslote deur. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV met DStv, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n bad, stort, en wasbak. 'n Bababedjie kan voor aankoms gereël word.
Geriewe in die kombuisie sluit in: konveksiekoker, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. En die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV waar gaste DVD's kan kyk. Gaste het natuurlik toegang tot die gemeubileerde braai-area en daar is gasbraaigeriewe ook. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis of agter 'n hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Beker Loop Oor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap