Benguela Beach 24
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 0A, Benguela Beach Eenheid 24, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Benguela Beach 24 is 'n pragtige selfsorghuis wat ideaal vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende is. Dit is in Blouberstrand, Wes-Kaap geleë.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tuimeldroër en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en gartis WiFi.
Daar is buitelug-eetplekke en 'n braai-area. Veilige parkeerplek en 'n 24 uur-sekuriteitsdiens is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 655
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan 0A, Benguela Beach Eenheid 24, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 0A, Benguela Beach Eenheid 24, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom