Bua Nnete Luxury Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bua Nnete Luxury Lodge is ’n lodge net 1 km vanaf die N11 en 9 km vanaf die Groblersbridge-grenspos na Botswana. Die Groblersbridge-grenspos is 1 van die min poste wat immigrasie en doeane-sake hanteer, wat die blyplek ideaal maak vir sakereisigers om oor te slaap.
Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens wat omskep kan word in ’n koninggrootte-bed. Daar is ook 2 houtkothuise wat elk 3 beddens het. ’n Gesins-eenheid is ook beskikbaar wat slaapplek bied aan 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.
Wildritte is beskikbaar indien vooraf gereël en kan gedoen word met gaste se eie voertuie.
Bua Nnete is deel van ’n beheerde bewarea en is langs ’n watergat wat sorg vir behoorlike wildkyk. Daar is veiligheidsglas rondom die eetarea, wat bydra tot die besonderse wildkyk-ervaring.
Dié verblyf is ’n oase vir sakereisigers na Botswana of diegene wat moeg terugkom van hulle kamp af. Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Gaste dink Bua Nnete Luxury Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo