Dinky's Den
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 250R3 938 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dinky's Den is 'n bekoorlike huis met lieflike see-uitsigte wat op die strandfront in Arniston geleë is en bied direkte toegang tot die strand.
Die huis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en hul en suite-badkamers het elk 'n stort. Die vierde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die maak gebruik van 'n aparte badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Die leefarea het geamklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is nog gemaklike sitplek in die aitarea, asook 'n TV met DStv en 'n ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n houtdek met buitemeubels en 'n see-uitsig.
Die huis word met sekuriteitstrale en 'n alarmstelsel beveilig en daar is parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 61
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Birdstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap