Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Don's Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deal-laan 995, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Don's Rest is 'n selfsorgeenheid wat na die see front in Ramsgate. Die eenheid is naby die strand en dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë vakansiebestemming.

Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 3 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is JoJo-tenke en 'n kragopwekker.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig, meubels en 'n gasbraai. Die eenheid het veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Deal-laan 995, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deal-laan 995, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19d35bb6a2f9db8e5a1014362fe953b5f2ba28a0244dcf503f654e3a7503f16eb8355da45f7bf9eff18067035116681abdae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 995 Deal Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.892239950904 30.347039689549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem