Drumsheugh Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Drumsheugh Cottage is 'n bekoorlike plaashuis op 'n prentjiemooi plaas in die hartjie van die Groen Kalahari. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers of diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.
Die bekoorlike kothuis beskik oor 2 slaapkamers en is ideaal vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Dit het ook 'n ingeboude braai en 'n toonbank met stoeltjies. Die oopplan-sitarea het lugversorging en lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel.
Gaste kan die nabygeleë besienswaardighede verken van die Kgalagadi Park insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jean-Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Drumsheugh Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Benede Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R31, Askham, 8814, Noord-Kaap