Eden On The Bay
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Braid-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden On The Bay is 'n selfsorgwoonstel langs die strand in 'n veilige kompleks in die sonnige voorstad, Bloubergstrand. Aangeien dit reg bo die Eden on the Bay Lifestyle Centre is, het gaste direkte toegang tot verskeie restaurante, kruideniers- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.
Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die balkon en het 'n koningingrootte-bed. Dit het ook oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gast egebruik die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n lieflike balkon met sitplek. Die kompleks is binne loopafstand van die strand sowel as 'n buite-gimnasium.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoek van Sir David Braid-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden On The Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sir David Braid-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap