Elephant Springs Apartments
- Kapasiteit: 120 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sutterweg 31, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
- Vanaf R2 859 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elephant Springs Apartments is bekostigbare en gerieflike selfsorgwoonstelle in 'n veilige kompleks langs Elephant Springs Hotel in die binnelandse toerismedorp Bela-Bela. Die woonstelle is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na ontspanning en dit is net 'n uur se ry vanaf Pretoria.
Verblyf beskik oor 2 woonstelle wat elk geskik is vir 6 gaste. Die woonstelle het elk 'n balkon langs die swembad óf direkte toegang tot die swembad vanaf die privaat stoep. Elke woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie en -leefaea. Elke kombuisie het 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea het 'n sitplek en 'n TV.
Die woonstelle het toegang tot die swembadarea wat sitplek en ingeboude braaigeriewe het.
Gaste by die woonstelle kan die geriewe by Elephant Hotel gebruik wat 'n restaurant en konferensiegeriewe insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Egmond Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 111
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Sutterweg 31, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo
- Gaste dink Elephant Springs Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 120 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sutterweg 31, Bela-Bela (Warmbad), 0480, Limpopo