Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endless Summer Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird 64, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Endless Summer Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat net 'n hanetreetjie van die Big Bays-strand in die lewendige area van Bloubergstrand geleë is. Dié villa bied 'n kuswegbreek wat met buitevermaak soos 'n sprankelende swembad spog sodat gaste die Afrika-son kan geniet.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Elkeen van die 5 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en 'n bad. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie en 'n TV. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea is op die boonste verdieping geleë en het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, 2 oonde, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die villa het 'n tweede TV-area met 'n koffiestasie, nog 'n TV en 'n binnebraai.

Die kombuis lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die tweede TV-area lei na 'n sonnige stoep met 'n swembad, sonstoele, meubels en nog 'n ingeboude braai wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Endless Summer Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 655

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sir David Baird 64, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Endless Summer Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird 64, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea23a24b08f9d2545fbfa7dcc6786af7fc3cb4c0678d8207b03e33dcb47598a54604f189b9323e2ee39eedfc4bf54b0d89a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 950 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 64 Sir David Baird Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.797274 18.460165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem