Fairholm Heritage Home
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R6 550 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Fairholm Heritage Home is 'n unieke herehuis in 'n welige tuin op die oewer van die Groot-Brakrivier. Die perseel is die ideale toevlugsoord op die Tuinroete. Die verblyf is naby die swemstrand, die Ou Pastorie-teetuin, uitstekende restaurante, kafees en winkels.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 ruim slaapkamers, 4 badkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n instapstort.
Die kombuis is met 'n 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Net langs die kombuis is 'n groot eetarea met 'n kaggel. Die huis het ook 'n stoep en ingeboude braaigeriewe.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, visvang en branderplankry in en gaste kan die Groot-Brakrivier Museum besoek om meer van die plaaslike geskiedenis te leer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bergsig Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 4, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap