Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Hermanus Beach Club

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Zwelihle, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 910 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

FG Hermanus Beach Club is op die pragtige Wes-Kaapse kuslyn, net 50 km vanaf die Moederstad, Kaapstad, geleë. Die woonstelle bied gesellige selfsorgverblyf met see-uitsigte en die berg in die agtergrond.

Gaste het 'n keuse tussen woonstelle wat 2 of 3 slaapkamers het, en wat 4 tot 6 gaste onderskeidelik kan akkommodeer. Al die woonstelle het badkamers met 'n stort-oor-bad, kombuise, eetarea en sitarea. Elke woonstel is uniek versie en het hul eie stoep met 'n uitsig.

Die kombuise is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Al die eenhede het eetarea's en sitareas met gemaklike sitplek voor 'n TV wat sekere DStv-kanale het. WiFi is ook in elke woonstel beskikbaar.

Elke woonstel het 'n privaat ingang, en gaste is welkom om die geriewe soos die gemeenskaplike swembad, braageriewe, restaurante en speelarea met 'n klimraam vir kinders te geniet. Daar is ook 'n kuierarea met pool-tafels, 'n putt putt-baan, tennisbaan en muurbalbaan. Verskeie plaaslike winkels en restaurante is naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 30

Resensies 850

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Zwelihle, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Zwelihle, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a6d0548e74c38d6a55cb6457136b627567858651f898839392a898bd929f593ace67af61eca99e3023122aed4cb7655b606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 910 per nag (plek vir 4) Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.435955 19.2147969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem