Forest Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R617, Sylvia Plaas, Erfdeel 6, Bulwer, 3244, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Forest Cabin is aan die voet van die Amahaqwa-berg in Bulwer en bied 'n rustige atmosfeer. Hierdie houthuis spog met 'n asemrowende uitsig op die berg en word deur 'n pragtige woud omring.
Die houthuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bed vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke met 'n knus kaggel.
Die stoep het sitplek en word deur die natuur omring. Daar is ook 'n braai voor die eenheid.
Gaste kan voetslaan, bergfietsry en tandemvalskermsweef. Sani-pas, wat bekend is vir pragtige natuur, is ook naby. Daar is begeleide toere wat by Underberg, 30 km vanaf die verblyf, begin. Hierdie toere gaan moontlik deur die Sani-pas en Lesotho, dus kort gaste 'n paspoort.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- R617, Sylvia Plaas, Erfdeel 6, Bulwer, 3244, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R617, Sylvia Plaas, Erfdeel 6, Bulwer, 3244, KwaZulu-Natal