Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galjoen 23

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoensingel 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 180 R2 385 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Galjoen 23 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Struisbaai. Dit is in 'n stil, veilige straat naby die middedorp geleë en ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde solderslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n enkelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die huis het ook 'n kuierarea met 'n binnebraai, 'n kroeg en 'n etenstafel vir 6. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal naby Struisbaai se hoofstrand en die promenade wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Galjoensingel 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 180
R3 180 R2 385
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 180
R3 180 R2 385
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoensingel 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbddd01740ff57870a9ce1fb6418d1b1d3fe3faac0938d49282cf68296023bc8d4569af7d4579626ac6ed7b8744581bb88d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 180 nouVanaf R2 385 per nag (plek vir 8) 23 Galjoen Crescent Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8051092 20.0508751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem