- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gwahumbe Game & Spa bied die allerbeste, intieme en ontspanne bos-ervaring in KwaZulu-Natal. Dié wildreservaat is in 'n malariavrye omgewing geleë en bereikbaar van Durban en Pietermaritzburg af.
'n Verskeidenheid verblyf-opsies is beskikbaar in luukse eenhede en bied uitstekende kookkuns en 'n geskiedenis van befaamde diens en tevrede gaste - dit is waarlik 'n uitstaande wegbreekplek waar gaste die rus en vrede van die bosveld kan geniet.
'n Eksklusiewe spa is op die perseel beskikbaar, waar gaste allerlei behandelings kan kry deur gekwalifiseerde terapeute. Dag- of nagpakkette kan gereël word en konferensies, troues, wildwandelinge, wildritte en spanbou-geleenthede is ons sterkpunte.
Die privaat reservaat kyk uit oor die sameloop van die Gwahumbe- en Umsunduze-riviere, wat deel uitmaak van die groter Gwahumbe-vallei. Dié rivierstelsel skakel met die Illovo-rivier in die Suidelike Middellande van KwaZulu-Natal en uiteindelik mond dit uit in die Indiese Oseaan, net suid van Durban.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gwahumbe Game & Spa het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mid-Illovo Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gwahumbe Game & Spa, D368, Mid-Illovo, 3750, KwaZulu-Natal