Hedgehog Cabin
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hedgehog-laan 939, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hedgehog Cabin bied 'n wegbreek na die rustigheid van die Afrika-wildernis met 'n privaat Jacuzzi. Gaste kan 'n verskeidenheid wild soos vlakvarke, wildebeeste, kampeelperde, sebras en meer sien.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Daar is ook 'n gastetoilet en 2 lugversorgers.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met 'n sitkamerstel. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, asook braaigeriewe en 'n aparte dek met 'n Jacuzzi.
Daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel en nog veilige parkeerplek buite die huis. Marlothpark se winkelsentrum het restaurante, 'n haarsalon en mediese sentrum. Die verblyf is 10 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrug-ingang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gesina
Wilhelmina ...
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Hedgehog-laan 939, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Hedgehog Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hedgehog-laan 939, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom