Horizon Bay 304
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 304, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 295R1 036 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Horizon Bay 304 is aan Kaapstad se pragtige Weskus geleë. Dit bied gaste 'n luukse seevakansie in die gewilde woonbuurt Bloubergstrand en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n TV.
Die omsetter verseker toegang tot ’n lig, TV, WiFi en ’n ekstra kragpunt gedurende beurtkrag.
Die slaapkamer lei na die balkon met gemaklike buitesitplek en 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n lieflike swembad met 'n panoramiese see-uitsig.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 304, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwbergweg, Horizon Bay Apartments Eenheid 304, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap