Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 2992, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ingwe House bied verblyf op 'n lieflike, rolstoelvriendelike perseel in Marlothpark. Daar is slaapplek vir 8 gaste en 'n sonkragstelsel verlig die impak van beurtkrag. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 4 voertuie.

Die huis het slaapplek vir 6 - 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Hierdie badkamer het 'n gasgeiser. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie kamers gebruik die gastebadkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is 'n toonbank met stoele. Verder is daar 'n TV met Netflix en Open View. Dakwaaiers is beskikbaar in alle kamers en die slaapkamers het lugversorging. Alle deure en vensters wat kan oopmaak het insekskerms.

Daar is 'n onderdakplonspoel op die stoep, braaigeriewe wat omhein is en 'n uitsig oor die diere se drinkgat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ingwe House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olifantrylaan 2992, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Ingwe House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 2992, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38595f43a6cc25b0204251de4f7b2dce43ff99214362c855fd2ed5248311a35b4fb1b51a78fad506b60b701e86feace08e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Olifant Drive 2992 Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343199088885 31.799754402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem