Inspired
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bournemouth-draai 8, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Inspired is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in die voorstad Parklands naby Bloubergstrand in Kaapstad.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n buite-area. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, gratis WiFi en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Die verblyf is naby die pragtige Bloubergstrand, Tafelberg, Kaapstad se middestad, wynplase en die V&A Waterfront geleë.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bournemouth-draai 8, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Parklands Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bournemouth-draai 8, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap