Iwa Imfene Game Lodge IMW2
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden Wildreservaat, R517, Vaalwater, 0600, Limpopo
- Vanaf R14 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Iwa Imfene Game Lodge IMW2 is 'n selfsorg-lodge in die privaat Welgevonden Wildreservaart in die Waterbergdistrik. Hierdie 34 850-hektaar malaria-vrye reservaat spog met die Groot Vyf en drinkbare water.
Dié eksklusiewe lodge het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 chalets en 1 hoof gemeenskaplike lodge. 3 van die chalets het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die vierde chalet het 4 enkelbeddens sowel as 'n TV met 'n DVD-speler en 'n speletjieskamer. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n kaggel en 'n aantrekarea met heelwat kasspasie vir klere.
Die hoof lodge beskik oor 'n volledig toegeruste gedeelde kombuis, gimnasiumarea met basiese toerusting, leefareas en onthaalareas. Die oopplan-kombuis het die nodige toebehore en sluit 'n spens, 2 vrieskaste, 3 yskaste, 'n ysmasjien en 'n koffiemasjien. Die etenstafel het wiele vir binne en buite gebruik. Die gesonke leefarea spog met 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n randvloeiswembad met beligting.
Die onthaalarea het 'n pooltafel, bordspeletjies, 'n musiekspeler, en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n 6-teragreep digitale biblioteek. Daar is 'n onderdaksitarea met 'n boma met 'n vuurput aan die anderkant van die lodge, sowel as 'n balkon met braaigeriewe. Die lodge het 'n privaat gekwalifiseerde wildbewaarder wat beskikbaar is om gaste op wildkytoere te neem met 'n oop wildritvoertuig.
Die wildreservaat is ongeveer 259 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die reservaat vorm deel van die Waterberg Biosfeer Reservaat wat in 2001 as amptelik deur UNESCO verklaar is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Welgevonden Wildreservaat, R517, Vaalwater, 0600, Limpopo
- Gaste dink Iwa Imfene Game Lodge IMW2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgevonden Game Reserve Vaalwater Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden Wildreservaat, R517, Vaalwater, 0600, Limpopo